Gheorghe Enescu

Gheorghe Enescu
Agtergrondinligting
Gebore19 Augustus 1881
Liveni, Roemenië
OorsprongRoemenië
Sterf4 Mei 1955
Parys, Frankryk
GenresKlassiek (Simfonie, Opera)
Beroep(e)Komponis, Musiekpedagoog, Pianis, Violis
InstrumenteKlavier, Viool
WebwerfIMDb-profiel

Gheorghe Enescu (Roemeense uitspraak: [ˈd͡ʒe̯ord͡ʒe eˈnesku]; 19 Augustus [O.S. 7 Augustus] 18814 Mei 1955), in Frankryk bekend as Georges Enesco, was 'n Roemeense komponis, violis, pianis, dirigent en pedagoog. Hy word deur baie as Roemenië se belangrikste musikant beskou.[1]

  1. "George Enescu- Albums, Prente – Naxos Classical Music". Opgespoor 5 November 2014

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search